krustasee
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
krustasee | krustaseë |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
krustaseetjie | krustaseetjies |
- (biologie), Crustacea, 'n groot groep geleedpotige diere, wat spesies soos krappe, krewe, garnale, planktonkrefies en eendmossels insluit.
- Die oorgrote meerderheid skaaldiere is waterliewend en kom óf in see- óf varswatergebiede voor.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor krustasee.