Die see.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  see     seë    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  seetjie     seetjies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (algemeen) 'n Uitgestrekte oppervlak soutwater wat 'n groot deel van die aarde bedek.
  2. (figuurlik) 'n Oorweldigende hoeveelheid; baie grote massa.
  3. 'n Groot hoeveelheid soutwater, wat in verbinding staan met 'n ander see of met 'n oseaan, behalwe dat 'n oseaan 'n selfstandige geheel met 'n eie sirkulasie (seestroom) vorm.

     Voorbeeldsinne

  1. Ons gaan op vakansie na Griekeland, waar ons 'n hele week by die see gaan lê.
  2. Toe die kinders uit die huis is, het sy skielik 'n see van die tyd gehad.
  3. 'n See, in teenstelling met 'n oseaan, het 'n bodem wat by 'n kontinent (of Kontinentale Plaat) behoort.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sea(en)
Nederlands: zee(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor see.


Engels (en)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord see sees

     Betekenisse

Bisdom.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I see
he, she, it sees
Verlede Tyd saw
Verlede Deelwoord seen
Teenwoordige Deelwoord seeing
Verdere vervoegings: see (vervoeging)

     Betekenisse

Sien.