Afrikaans (af)

Voornaamwoord
self

  Aanwysende voornaamwoord

     Betekenisse

Verwys na 'n persoon of ding wat reeds genoem is; in eie persoon, nie iemand anders nie.

     Voorbeeldsinne

Ek sal dit self doen.

     Verwante woorde

selfie

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: self(nl)
Nederlands: zelf(nl)
Enkelvoud Meervoud
  self     —  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Iemand se persoonlikheid.

     Voorbeeldsinne

Sy dink altyd net aan haar eie self.