'n Stuitige selfie.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  selfie     selfies  

  Woordafbreking

sel•fie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Foto wat iemand van hom- of haarself neem.

     Voorbeeldsinne

'n Selfie word gewoonlik met 'n selfoon of digitale kamera geneem.
Die persoon wat die selfie neem sal dus self op die foto (in 'n spieël of met een of beide arms) sigbaar wees.

     Verwante woorde

foto, fotobom

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: selfie(en)
Nederlands: selfie(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor selfie.