fotobom
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
fotobom | fotobomme |
- fo•to•bom
- 'n Foto kaap deur voor die lens in te spring; 'n onverwagte verskyning op iemand anders se foto maak.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | fotobom |
Verlede Tyd | ek | het gefotobom |
- Doelbewus op iemand anders se foto inbreuk maak.
- Prins Harry het gister by die Statebondspele 'n foto van drie Nieu-Seelandse rugbyafrigters gefotobom.[1]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- ↑ Prins Harry fotobom afrigters by Statebondspele, Netwerk24, 28 Mei 2017.