sestienklepper
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
sestienklepper | sestienkleppers |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
sestienkleppertjie | sestienkleppertjies |
Woordafbreking
- ses•tien•klep•per
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (motorterme) 'n Voertuig met 'n 16-klep enjin of die enjin self.
Voorbeeldsinne
- In 1989 kom die eerste Golf GTI met 'n sestienklepper uit.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|