Afrikaans (af)

  Etimologie

Hiperkorreksie van die ww. sien, na analogie van vorms soos betale of segge, maar in Nederlands bestaan *zienen nie. Die Nederlandse onbepaalde wys is net zien.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  sien 
Verlede Tyd  ek   het gesien  
Onbepaalde wys te siene       

  Werkwoord

     Betekenisse

(taalfossiele) Onbepaalde wys van sien

     Voorbeeldsinne

  1. Leierskrisis oral in land te siene[1]

  Verwysings