Enkelvoud Meervoud
  silwermyn     silwermyne  
    
(lêer)
sil•wer•myn
  1. (mynbou) Plek waar silwer gedelf word.
  1. 'n Legende van die Ojibwa vertel dat daar 'n silwermyn in die omtrek was, en dat die mense daar gewaarsku is dat hulle nie die teenwoordigheid van die silwermyn aan ander bekend moet maak nie.[1]
  Vertalings:    silwermyn
Engels: silver mine(en)
Nederlands: zilvermijn(nl) v/m

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor silwermyn.