'n Sinkgat.
Enkelvoud Meervoud
  sinkgat     sinkgate    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  sinkgaatjie     sinkgaatjies  
sink•gat
(geologie) 'n Gat wat deur die werking van water in oplosbare gesteentes gevorm word, waardeur oppervlakwater na ondergrondse reservoirs gevoer word.
Naby die dorp is Bobbejaangat, 'n groot dolomitiese sinkgat van onbekende diepte wat met helder water gevul is.
  Vertalings:    sinkgat
Engels: sinkhole(en)
Nederlands: zinkgat(nl)