Arbeiders wat sjou.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  sjou 
Verlede Tyd  ek   het gesjou        

  Etimologie

Sedert 1611 in vroeë Nieu-Nederlands bekend as goedere aan boord van 'n skip dra. Van Fries sjouwe wat moontlik met see verband hou: deur die seewater goeters dra, maar dit is onseker.[1]

  Werkwoord

     Betekenisse

(weinig gebruik) Met moeite vervoer; swaar laste dra; hard werk.

     Voorbeeldsinne

Hulle het tot laat in die nag gesjou.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: haul(en), carry(en)
Nederlands: sjouwen(nl)

  Verwysings