Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  skedule     skedules    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  skeduletjie     skeduletjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Uitgewerkte rooster (program) van aktiwiteite soos dit beplan (geskeduleer) is.

     Voorbeeldsinne

Ek sal jou êrens in my besige skedule moet inpas.

     Vertalings

  Vertalings:    skedule
Nederlands: schema(nl), agenda(nl)
Engels: schedule(en)