Skeepsbou

Afrikaans (af)

  Etimologie

skip +‎ -s- +‎ bou
skeeps•bou
Enkelvoud Meervoud
  skeepsbou     -  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(skeepvaart) Die vervaardiging van skepe.

     Voorbeeldsinne

  1. Vir kliënte wat besig is met skeepsbou, bied ons mededingende pryse wat u opbrengs op belegging kan verhoog.[1]

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: shipbuilding(en)
Nederlands: scheepsbouw(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor skeepsbou.

  Verwysings