[1] Skiet.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  skiet 
Verlede Tyd  ek   het geskiet        

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. 'n Projektiel met 'n wapen soos 'n geweer of 'n kettie afvuur.
  2. Vinnig beweeg.
  3. (plantkunde) Opkom; ontkiem; sade vorm.

     Voorbeeldsinne

  1. Die jagter skiet 'n bok.
  2. Die kar skiet vorentoe en tref die stopteken.
  3. Die boom skiet wortels/saad.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: shoot(en)
Nederlands: schieten(nl)