'n Skilder.
Enkelvoud Meervoud
  skilder     skilders    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  skildertjie     skildertjies  
skil•der
(beroepe) 'n kunstenaar (of persoon) wat tonele verf; verwer; kunsskilder.
Rembrandt van Rijn was 'n Nederlandse skilder en etser.
  Vertalings:    skilder
Engels: painter(en), artist(en)
Nederlands: schilder(nl), kunstschilder(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  skilder 
Verlede Tyd  ek   het geskilder        
  1. (kuns) Verf of 'n skildery maak.
  2. Iets beeldend beskryf.
  1. Wat skilder jy?
  2. Die boek skilder 'n prentjie van die plaaslewe.
  Vertalings:    skilder
Engels: paint(en)
Nederlands: schilderen(nl)