skilpad
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
skilpad | skilpaaie |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
skilpadjie | skilpadjies |
- skil•pad
- (reptiele) 'n Viervoetige reptiel met 'n stewige skild wat tot die orde Testudines behoort
- Skilpaaie hou op groei wanneer hulle sowat 20 jaar oud is.[1]
Vertalings: skilpad | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor skilpad.