Skoeisel.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  skoeisel     skoeisels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  skoeiseltjie     skoeiseltjies  

  Woordafbreking

skoei•sel

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Voetbekleding; dit wat mense aan hulle voete dra, soos skoene en stewels.

     Voorbeeldsinne

Trek jou skoeisel uit voordat jy in die huis inkom.

     Vertalings

  Vertalings:    skoeisel
Engels: footwear(en), footgear(en)
Nederlands: schoeisel(nl)