skuiwergat
Afrikaans
wysigSelfstandige naamwoord
wysigskuiwergat (meervoud skuiwergate)
- skui•wer•gat
- (figuurlik) 'n Plek, taktiek of metode om 'n situasie of verantwoordelikheid te vermy of te ontduik.
- (figuurlik) 'n Leemte of gebrek in wetgewing of regulasies wat uitbuiting of nie-voldoening fasiliteer.
- 'n Spui- of dreineringsgat om water of afvalstowwe deur te laat, o.m. in 'n skeepsromp op dekvlak, in die borswering van 'n kasteeltoring, of in 'n kraalmuur om mis uit te werk.
- 'n Opening of luik wat bedek of toegeskuif kan word.
- 'n Gat wat steierwerk of 'n steierpaal bestendig.
- 'n Agterdeur wat as 'n ontsnaproete dien.
- Vlugtelingstatus is nie 'n maklike skuiwergat nie.
- Kenners meen kredietversekering gaan steeds as skuiwergat gebruik word om mense uit te buit.
- ekskuus, uitkomkans, uitkomplek, uitvlug, uitweg, verskoning
- gebrek, leemte
- rioelgat, spuigat
- luik
- steiergat
Vertalings: skuiwergat | |||
---|---|---|---|