'n Skuur.
Enkelvoud Meervoud
  skuur     skure    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  skuurtjie     skuurtjies  
Hulp:IPA: [skyr]
Groterige gebou waarin goedere geberg word; pakhuis op 'n plaas.
Hy het geweier om oor te gee waarna die skuur aan die brand gesteek is.
  Vertalings:    skuur
Engels: barn(en), shed(en)
Nederlands: skuur(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  skuur 
Verlede Tyd  ek   het geskuur        
Met wrywing teen mekaar vryf; glad vrywe.
Jy moet die mure skuur voordat jy dit verf.
  Vertalings:    skuur
Engels: scour(en), gall(en), polish(en)
Nederlands: schuren(nl)