Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  slaaf     slawe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  slafie     slafies  

  Uitspraak

Hulp:IPA: [slɑːf]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Persoon wat gedwonge en sonder vergoeding onder die beheer van 'n ander persoon werk.

     Voorbeeldsinne

Die eerste slaaf wat aan die Kaap aangekom het, was Abraham van Batavia

     Verwante woorde

slavin

     Vertalings

  Vertalings:    slaaf
Engels: slave(en)
Nederlands: slaaf(nl)