slaan
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | slaan |
Verlede Tyd | ek | het geslaan |
- IFA: [slɑːn]
- 'n Voorwerp, dikwels die vuis of plat hand, vinnig en hard teen iets of iemand laat bots, gewoonlik deur dit met die arm te swaai.
- Munte vervaardig deur 'n metaalplaat hard met 'n spesiale stempel te slaan, sodat stukke metaal in die verlangde vorm daaruit verwyder word.
- Die krieketspeler het die bal met sy kolf oor die grens geslaan.
- Die Suid-Afrikaanse Reserwebank is die enigste instansie in Suid-Afrika wat note mag laat druk en munte slaan.
- «Twee vlieë met een klap slaan.»
- Twee take terselfdetyd hanteer.
Vertalings: 1. met die hand of vuis | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. munt | |||
---|---|---|---|
Stamtye | ||
---|---|---|
slaan | sloeg | geslagen |
Tydvorme | ||
Persoon | Teenwoordige Tyd | Verlede Tyd |
ik | sla | sloeg |
jij, u | slaat | |
hij, zij, het | slaat | |
wij, jullie, zij | slaan | sloegen |
Gebiedende Wys | Voltooide deelwoord | Onvoltooide deelwoord |
sla | geslagen | slaand |