munt
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
munt | munte |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
muntjie | muntjies |
- IFA: mœnt
- 'n Geldstuk wat van metaal geslaan word.
- 'n Instelling, normaalweg in staatsbesit, waar munte en geldnote vervaardig word.
- 'n Goue munt se waarde kan afhang van die heersende goudprys, maar die uniekheid van die munt speel ook 'n groot rol in prysbepaling.
- Op dié stadium is daar steeds goud gedelf en genoeg goud is gevind om die oprigting van 'n munt te regverdig.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | munt |
Verlede Tyd | ek | het gemunt |
- Muntstukke vervaardig.
- Daar is amptelik 986 goue muntstukke gemunt, elk met 'n oorspronklike waarde van 22 sjielings.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|