'n Pad met slaggate.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  slaggat     slaggate    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  slaggaatjie     slaggaatjies  

  Woordafbreking

slag•gat

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Gat in 'n pad.
  2. Probleem waarvan mense oor die algemeen nie bewus van is nie.

     Voorbeeldsinne

  1. Naby Ottosdal ry hy deur ’n slaggat wat twee van die motor se bande so erg beskadig dat hy nie verder kon ry nie.
  2. Hierdeur vermy hy dan ook grotendeels die slaggat van sentimentaliteit.

     Vertalings

  Vertalings:    slaggat
Engels: pothole(en)
Nederlands: kuil(nl)