slaptjip
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
slaptjip | slaptjips |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
slaptjippie | slaptjippies |
- slap•tjip
- Stafie van 'n aartappel wat diepgebraai is en ongeveer so lank soos 'n vinger gesny is.
- Slaptjips was oorspronklik 'n Belgiese spesialiteit, maar het intussen dwarsoor die wêreld 'n gewilde vullende bygereg geword wat dikwels by wegneem-eetplekke verkoop word.
Vertalings: slaptjip | |||
---|---|---|---|
|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor slaptjip.