Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  soldaat     soldate    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  soldaatjie     soldaatjies  

  Woordafbreking

sol•da•te

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Meervoud van soldaat; meer as een soldaat.

     Voorbeeldsinne

Die Noordelike magte het uit 65 000 soldate bestaan en die Konfederasie uit 63 000 soldate.

     Vertalings

  Vertalings:    soldate
Engels: soldiers(en)
Nederlands: soldaten(nl)