Frans (fr)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) soudure v soudures
(met lidwoord) la soudure les soudures

  Uitspraak

Hulp:IPA: [su.dyʁ]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Die aksie van sweis of soldeer.
  2. Sweisnaat; grens van twee stukke metaal wat aanmekaar verbind is.
  3. (tegniek) Soldeersel; mengsel van metale wat maklik smelt.