Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tegniek     tegnieke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  tegniekie     tegniekies  

  Woordafbreking

teg•niek

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Vakkennis; vakkunde; die vaardighede om iets tot stand te bring.
  2. Bedrewenheid om iets ingewikkelds te doen; metodes wat iemand inspan om 'n taak te verrig/ te presteer.

     Voorbeeldsinne

  1. Watter tegniek het die skilder hier gebruik?
  2. In teenstelling met bors-, rug- en vryslag, vereis vlinderslag 'n goeie tegniek.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: technique(en)
Nederlands: techniek(nl)