Soldeerdraad vir elektronika.
Enkelvoud Meervoud
  soldeersel     soldeersels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  soldeerseltjie     soldeerseltjies  
sol•deer•sel
(tegniek) Metaalmengsel wat maklik smelt om metaaloppervlaktes deur stolling aan mekaar te heg.
Soldeersel word algemeen gebruik in die maak van juweliersware, ammunisie, elektronika, gebrandskilderde glas, metaal tuinmeubels, asook in loodgieterswerk.
soldeer, soldeerbout, soldeerpasta
  Vertalings:    soldeersel
Engels: solder(en)
Frans: soudure(fr) v
Nederlands: soldeer(nl), soldeersel(nl)
Russies: припой(ru) m (pripój)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor soldeersel.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord soldeersel o soldeersels
Hulp:IPA: [sɔɫ.ˈdɪːr.səɫ]
    
(lêer)
sol•deer•sel
(tegniek) Soldeersel
soldeer