spanningsverdeler

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  spanningsverdeler     spanningsverdelers  

  Woordafbreking

span•nings•ver•de•ler

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(tegniek) 'n Eenvoudige netwerk van elektriese weerstande wat dit moontlik maak om die spanning vanaf 'n bron na 'n laer spanning om te skakel.

     Voorbeeldsinne

Die agterkant van die lokomotief is laer om die enkele pantograaf, 'n spanningsverdeler, 'n vakuumstroombreker en die kontakpunte van die hooftransformator te huisves.

     Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: spanningsdeler(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor spanningsverdeler.