Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  spervuur      

  Woordafbreking

sper•vuur

  Uitspraak

IPA: [sperˈvuur]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Geskiet in die weg van iets of iemand (of voor 'n teiken) in 'n poging om te verhoed dat daar voortbeweeg kan word of dat 'n teiken bereik kan word.

     Voorbeeldsinne

Die lugafweerkanonne het soveel spervuur afgevuur dat geen van die bomwerpers die stad kon bereik nie.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: barrage(en)