Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  spesie     spesies    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  spesietjie     spesietjies  

  Woordafbreking

spe•sies

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Meervoud van spesie; meer as een spesie.

     Voorbeeldsinne

'n Genus is 'n taksonomiese groepering wat uit een of meer spesies bestaan.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: species(en)
Nederlands: soorten(nl)