spoedig
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | spoedig | spoedige | spoedigs | |
Vergrotend | spoediger | |||
Oortreffend | spoedigste |
- So vinnig as moontlik; sonder versuim; snel.
- Ek wens hom 'n spoedige herstel toe.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
spoedig |
- Binne 'n kort tydsbestek; gou; haastig.
- U bestelling sal so spoedig moontlik aangestuur word.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|