spotprent
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
spotprent | spotprente |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
spotprentjie | spotprentjies |
- spot•prent
- Prent van 'n persoon wat so geteken is dat mense daaroor lag; 'n komiese karikatuur.
- In standerd agt publiseer S.G. Smidt ’n spotprent “Onderweg na die skool” in die koerant wat ’n onderwyser onder ’n sambreel uitbeeld terwyl ’n leerling sopnat reën.
Vertalings: spotprent | |||
---|---|---|---|