'n Springbok

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  springbok     springbokke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  springbokkie     springbokkies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere) Antidorcas marsupialis, 'n klein, bruin-en-wit wildsbok wat in die westelike dele van Suider-Afrika aangetref word.

     Voorbeeldsinne

Volwasse springbokke het 'n gemiddelde hoogte van 75 cm.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels springbok(en)
Nederlands springbok(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor springbok.