Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  standplaas     standplase    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  standplasie     standplasies  

  Woordafbreking

stand•plaas

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Staanplek; toegekende plek waar iets of iemand kan staan of wag.
  2. Waar iemand gevestig of gestasioneer is; waar 'n amp gesetel is.

     Voorbeeldsinne

  1. Maar toe mynbou op die grond misluk, is dit omskep in dorpspersele teen £15 per standplaas.
  2. Weens die verskuiwing van die standplaas van die posmeester-generaal van Potchefstroom na Pretoria, is aangekondig dat Jeppe as posmeester van Pretoria aangestel is.

     Vertalings

  Vertalings:    standplaas
Nederlands: standplaats(nl)
Engels: stand(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor standplaas.