steenbok
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
steenbok | steenbokke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
steenbokkie | steenbokkies |
- (soogdiere) Raphicerus campestris, 'n klein wildsbokkie wat in die suide en ooste van Afrika voorkom.
- 'n Volwasse steenbok het 'n gemiddelde massa van 12 kg en is ongeveer 50 cm hoog.
Vertalings: steenbok | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor steenbok.