Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  stem     stemme    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  stemmetjie     stemmetjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Meervoud van stem; meer as een stem. Klanke met die stembande gegenereer; keuses tydens 'n verkiesing gemaak.

     Voorbeeldsinne

  1. Die koor bestaan uit 'n honderd stemme.
  2. Ná die verkiesing het die party nie genoeg stemme gehad het om 'n meerderheid te behaal nie.

     Vertalings

  Vertalings:   1. Geluid
Engels: voices(en)
Nederlands: stemmen(nl)
  Vertalings:   2. Keuse
Engels: votes(en)
Nederlands: stemmen(nl)