Stewels.
Enkelvoud Meervoud
  stewel     stewels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  steweltjie     steweltjies  
(skoeisel) 'n Skoen met 'n hoë skag wat 'n deel van die been bedek.
Stewels word om verskeie redes gedra – om die voet en been te beskerm teen water, sneeu, vullis en modder, om die enkel te ondersteun tydens veeleisende aktiwiteite of bloot om moderedes.
  Vertalings:    stewel
Engels: boot(en)
Nederlands: laars(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor stewel.