'n Stophorlosie word gebruik.
Enkelvoud Meervoud
  stophorlosie     stophorlosies    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  stophorlosietjie     stophorlosietjies  
stop•hor•lo•sie
Die soort draagbare horlosie wat gebruik word om tye te meet, soos by 'n atletiekbyeenkoms.
Sommige digitale horlosies kan ook as ’n alarm en stophorlosie gebruik word.
  Vertalings:   
Engels: stopwatch(en)
Nederlands: stopwatch(nl)