strafskop
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
strafskop | strafskoppe |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
strafskoppie | strafskoppies |
- straf•skop
- (sport) 'n Geleentheid om die bal te skop en punte aan te teken nadat die opponente 'n oortreding begaan het.
- Strafskoppe word ook ingespan nadat ekstra tyd gespeel is, en die telling steeds gelykop is, om die wenner van die wedstryd te bepaal.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|