strijken
Stamtye | ||
---|---|---|
strijken | streek | gestreken |
Tydvorme | ||
Persoon | Teenwoordige Tyd | Verlede Tyd |
ik | strijk | streek |
jij, u | strijkt | |
hij, zij, het | strijkt | |
wij, jullie, zij | strijken | streken |
Gebiedende Wys | Voltooide deelwoord | Onvoltooide deelwoord |
strijk | gestreken | strijkend |
Verdere vervoegings: strijken (vervoeging) |
- Hulp:IPA: [ˈstrɛɪ̭.kə(n)]
-
(lêer)
- strij•ken
- Stryk; glad probeer maak deur met die hand of 'n voorwerp oor iets te beweeg
- (musiek) Stryk; met 'n stok met gespanne perdehaar 'n snaar laat tril
- Stryk; 'n vlag van die mas afhaal en bêre
- Oorganklike werkwoord.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
- Sterke werkwoord van klas een.