Enkelvoud Meervoud
  struktuur     strukture    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  struktuurtjie     struktuurtjies  
struk•tuur
  1. Samestelling; die interne opmaak van 'n geheel;
  2. Bouwyse; vorm; die manier waarop 'n saamgestelde geheel opgebou is.
  1. Die voëls het 'n ongelooflike struktuur van stokkies en weggegooide items opbou.
  2. Hy studeer die struktuur van haar gesig.
  Vertalings:    struktuur
Engels: structure(en)
Esperanto: strukturo(eo)
Nederlands: structuur(nl)