studie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
studie | studies |
- stu•die
- (onderwys) Daad van studeer; tyd bestee om kennis of vaardigheid te verwerf.
- 'n Wetenskaplike ondersoek of geskrif wat die resultaat van so 'n ondersoek bevat.
- Hy het amper klaar met sy studies.
- Hierdie studie toon duidelik dat daar 'n probleem in die onderwys is.
Vertalings: studie | |||
---|---|---|---|