Suile

Afrikaans (af)

  Etimologie

Sedert die 10de eeu in Oudnederlands as sule, suli in verboë vorme opgeteken. Van Proto-Germaans *sūli-, *sūl(j)ō(n)-. Verdere oorspong is onbekend.[1]
Enkelvoud Meervoud
  suil     suile    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  suiltjie     suiltjes  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Pilaar of kolom, veral 'n lang, ronde stut wat 'n gedeelte van 'n bouwerk steun/dra.
  2. Iets waarop 'n mens of groep mense steun; 'n steunpilaar.

     Voorbeeldsinne

  1. Die suile van 'n tempel -- Die kapiteel/skag/voet van 'n suil
  2. Waarheid en regverdigheid is die twee suile van 'n staat.

     Afgeleide woorde

Grafsuil

     Vertalings

  Vertalings:    suil
Engels: pillar(en)
Nederlands: zuil(nl) v/m

  Verwysings


Baskies (eu)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Houte emmer


Nederlands (nl)

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van suilen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van suilen
  3. gebiedende wys van suilen

     Voorbeeldsinne

1.: Ik suil.
2.: Suil je?
3.: Suil!.


Skots-Gaelies (gd)

Nom. enk. Gen. enk. Meervoud
  suil         suilean  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(anatomie) Oog