Grafsuil van Xiao Jing

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  grafsuil     grafsuile  

  Etimologie

graf +‎ suil

  Uitspraak

graf-suil

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Gedenkteken op 'n graf in die vorm van 'n suil.

     Voorbeeldsinne

  1. Grafsuile bewys dat hulle in die onmiddellike omgewing van die sfinks gewoon het en hom as 'n god aanbid het onder die naam Hwl.[1]

     Sinonieme

Stele

     Vertalings

  Vertalings:    grafsuil
Engels: tomb pillar(en)
Nederlands: grafzuil(nl) v/m

  Verwysings