sukses
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
sukses | suksesse |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
suksessie | suksessies |
- suk•ses
- Iets wat werk; die doel bereik en geslaagd wees; goeie resultate lewer.
- Die Wikiwoodeboek is besig om in 'n volslae sukses te ontaard.
Vertalings: sukses | |||
---|---|---|---|