Suurlemoene.
Enkelvoud Meervoud
  suurlemoen     suurlemoene    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  suurlemoentjie     suurlemoentjies  
IPA: [ˈsɨːrləˌmun], meervoud: [ˈsɨːrləˌmunə]
سُیرْ لِمُونْ , meervoud: سُیرْ لِمُونِی
(vrugte)   Citrus limon, 'n soort sitrusvrug met 'n hoë suurgehalte.
Die suurlemoen bevat heelwat vitamien C en die sap word in baie geregte gebruik as geurmiddel, maar ook in gebak soos koek.
  Vertalings:    suurlemoen
Duits: Zitrone(de)
Engels: lemon(en)
Esperanto: citrono(eo)
Latyn: citrum(la), malum citreum(la)
Nederlands: citroen(nl)
Ngala: ndímo(ln)
Venda: tshikavhavhe
Xhosa: ilamuni
Zoeloe: ulamula(zu)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor suurlemoen.