'n Sweislas.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  sweislas     sweislaste    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  sweislassie     sweislassies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Lasplek waarlangs daar gesweis is.

     Voorbeeldsinne

'n Sweislas behoort ná die sweiswerk met suur bedek en met oksied behandel te word.

     Verwante woorde

sweis, sweiswerk, sweiser, sweisnaat

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: weld(en)
Nederlands: las(nl)