Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  las     lassie  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Heg- of lasplek; plek waar twee goed aanmekaar vassit is/ vasgesit word.
  2. Vrag; moeilikheid; verpligtinge. Iets moeiliks, iets mens nie wil doen nie of iets wat mens moeilikheid verskaf.

     Voorbeeldsinne

  1. Ons moet die las toeverf.
  2. Ek het las van my rug. Sy las het net te groot geraak.

     Vertalings

  Vertalings:   1. Heg- of lasplek
Engels: seam(en), joint(en)
  Vertalings:   2. Vrag; moeilikheid; verpligtinge
Engels: burden(en), load(en)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  las 
Verlede Tyd  ek   het gelas      

  Werkwoord

     Betekenisse

Om te heg; die handeling om twee of meer dele aan mekaar vas te sit.

     Voorbeeldsinne

Ons moet die twee pype las.
  Vertalings:   1. Om te heg
Engels: join(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor las.


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord las m lassen 
Verkleinwoord lasje lasjes

  Uitspraak

Hulp:IPA: [lɑs]
    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Sweislas

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. enkelvoud verlede tyd van lezen

     Voorbeeldsinne

1.: Ik las.
2.: Jij las.
3.: Hij, zij, het las.


  Werkwoord

     Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van lassen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van lassen
  3. gebiedende wys van lassen

     Voorbeeldsinne

1.: Ik las.
2.: Las je?
3.: Las!