swerm
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
swerm | swerms |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
swermpie | swermpies |
- swerm
- (biologie) 'n Groep vlieënde diere soos insekte of voëls
- (figuurlik) 'n Groep persone wat hul soos 1) gedra
- Spreeus vorm soms spontane, vervormde swerms om hulle aanvallers te verwar. [1]
Vertalings: 1. Groep vlieënde diere | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | swerm |
Verlede Tyd | ek | het geswerm |
- Soos 'n swerm vlieg