Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  sypel 
Verlede Tyd  ek   het gesypel        
Stadig deurloop; deursyfer; proses waar 'n vloeistof deur die porieë van 'n vaste massa beweeg.
Daar sypel water deur die muur.
syfer
  Vertalings:   
Engels: sicker(en)
Nederlands: sijpelen(nl)